Ibiza-stad
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ibiza (Katalaans: Eivissa [əjˈvisə]; Spaans: Ibiza) is die hoofstad van die gelyknamige eiland, een van die Baleariese Eilande in die Middellandse See. Die stad is in die suidooste van die eiland geleë. Daar is 'n klein maar goeie hawe wat die hoofhawe van die eiland is.
Meer inligting IbizaEivissa ...
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Spanje |
Gebied | Baleariese Eilande |
Koördinate | 38°55′N 1°26′O |
Stigting | 654 v.C. |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 11,14 vk km |
Hoogte bo seevlak | 99 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2012) | 49 768 |
- Bevolkingsdigtheid | 4 500 vk/km |
Tydsone | UTC+1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Virginia Marí Rennesson |
Amptelike webwerf | eivissa.es |
Sluit