Honiara
From Wikipedia, the free encyclopedia
Honiara is die hoofstad en grootste nedersetting in die Salomonseilande en het 'n bevolking van 54 600 in 2003 gehad en 'n oppervlakte van 22 km².
Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Solomoneilande |
Provinsie | Honiara Town |
Koördinate | 09°26′00″S 159°57′00″O |
Gestig op | 1942 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 22 vk km |
Hoogte bo seevlak | 2 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2017) | 84 520 |
- Bevolkingsdigtheid | 3 841,8/vk km |
Tydsone | UTC +11 |
- Somertyd | UTC +11 |
Burgemeester | Andrew Mua |
Amptelike webwerf | |