Hoeselt
From Wikipedia, the free encyclopedia
Hoeselt (Limburgs: Hoeiselt) is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die suide van die Vlaamse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het sowat 10 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 30 km².
Kitsfeite Hoeselt Hoeiselt, Land ...
Hoeselt Hoeiselt | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Sint-Stephanuskerk | |
Ligging van Hoeselt in die provinsie Limburg | |
Koördinate: 50°51′00″N 5°29′00″O | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Vlaandere |
Provinsie | Limburg |
Regering | |
• Burgemeester | Annette Stulens (Nieuw) |
Oppervlak | |
• Totaal | 30,02 km2 (11,59 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 9 602 |
• Digtheid | 320/km2 (800/vk. myl) |
Poskode | 3730, 3732 |
Skakelkodes | 089 |
Webwerf | www.hoeselt.be |
Sluit