Hissène Habré
From Wikipedia, the free encyclopedia
Hissène Habré (Faya-Largeau, 13 Augustus 1942 – Dakar 24 Augustus 2021), was die president van Tsjad van 1982 totdat hy omvergewerp is in 1990. Die Habréregering is gekenmerk deur die voortdurende skending van menseregte en is deur die NRO Human Rights Watch as die Pinochet van Afrika" geklassifiseer.[1][2]
Kitsfeite Eerste minister, Voorafgegaan deur ...
Hissène Habré | |
5de President van Tsjad | |
Ampstermyn 7 Junie 1982 – 1 Desember 1990 | |
Eerste minister | Djidingar Dono Ngardoum |
---|---|
Voorafgegaan deur | Goukouni Oueddei |
Opgevolg deur | Idriss Déby |
1ste | |
Ampstermyn 29 Augustus 1978 – 23 Maart 1979 | |
Voorafgegaan deur | François Tombalbaye (as premier van koloniale Tsjad) |
Opgevolg deur | Djidingar Dono Ngardoum |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 13 Augustus 1942 (1942-08-13) (81 jaar oud) Faya-Largeau, Frans-Ekwatoriaal-Afrika |
Sterf | 24 Augustus 2021 (op 79) Dakar |
Politieke party | FROLINAT |
Eggenoot/-note | Fatime Raymonde |
Alma mater | École nationale de la France d'Outre-Mer Aosta Valley University University of Paris II Panthéon-Assas |
Lojaliteit | Tsjad |
Diens/Tak | Weermag van Tsjad |
Sluit