Hertogdom van Boergondië
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Hertogdom van Boergondië (Frans: Duché de Bourgogne) was 'n feodale hertogdom wat tussen die 9de- en 15de eeu bestaan het met sy hoofstad in Dijon. Dit is regeer deur die Hertoë van Boergondië en was van 1363 tot 1477 deel van die Boergondiese staat.
|