Helen Westley
From Wikipedia, the free encyclopedia
Helen Westley (28 Maart 1875 – 12 Desember 1942) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Death Takes a Holiday (1934), Show Boat (1936), Stowaway (1936), en Heidi (1937).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Helen Westley | |
Geboortenaam | Henrietta Remsen Meserole Manney |
---|---|
Geboorte | (1875-03-28)28 Maart 1875 |
Sterfte | 12 Desember 1942 (op 67) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit