Heinz Rühmann
From Wikipedia, the free encyclopedia
Heinz Rühmann (7 Maart 1902 – 3 Oktober 1994) was 'n Duitse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Captain from Köpenick (1956), It Happened in Broad Daylight (1958), Ein Mann geht durch die Wand (1959), en The Good Soldier Schweik (1960).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Heinz Rühmann | |
Geboortenaam | Heinrich Wilhelm Rühmann |
---|---|
Geboorte | (1902-03-07)7 Maart 1902 |
Sterfte | 3 Oktober 1994 (op 92) |
Nasionaliteit | Duits |
Kinders | Peter Rühmann (b. 1942) |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit