Heiligendamm
From Wikipedia, the free encyclopedia
Heiligendamm, 'n strandoord in die Mecklenburgse Baai van die Oossee, is 'n stadsbuurt van Bad Doberan, 'n stad in die Duitse deelstaat Mecklenburg-Voorpommere.
Kitsfeite Land, Deelstaat ...
Heiligendamm | |
---|---|
Dorpsdeel | |
Die Grand Hotel Kempinski | |
Koördinate: 54°9′0″N 11°50′0″O | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Mecklenburg-Voorpommere |
Munisipaliteit | Bad Doberan |
Stigting | 1793 |
Hoogte | 3 m (10 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 3 000 |
Tydsone | UTC+1:00 (MET) |
• Somertyd | UTC+2:00 (MEST) |
Poskode | 18209 |
Skakelkodes | 038203 |
Webwerf | www.heiligendamm.de |
Sluit
Heiligendamm is die oudste strandoord in Duitsland en word vanweë sy spierwit huise langs die strand ook die "Wit Stad aan die See" genoem. Dit het danksy die spitsberaad van die G8-state, wat hier in Junie 2007 plaasgevind het, internasionale bekendheid verwerf.