Heidi Klum
From Wikipedia, the free encyclopedia
Heidi Klum (gebore 1 Junie 1973) is 'n Amerikaanse vervaardiger, aktrise, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Zoolander (2001), Ella Enchanted (2004), en Perfect Stranger (2007), en in die televisiereeks Project Runway (2004).
Kitsfeite Nasionaliteit, Kinders ...
Heidi Klum | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Vervaardiger, aktrise, en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit