Hattingspruit
From Wikipedia, the free encyclopedia
Hattingspruit is 'n steenkoolmynboudorp in die ooste van Suid-Afrika, in die noorde van die provinsie van KwaZulu-Natal. Die dorp is tussen Glencoe en Dannhauser. Die Tom Worthingtondam is nabygeleë. Die R621-streeksroete gaan deur die dorpie.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Hattingspruit | |
---|---|
Koördinate: 28°4′0″S 30°7′0″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distriksmunisipaliteit | Amajuba |
Plaaslike Munisipaliteit | Dannhauser |
Stigting | ~1880 |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Sluit