Harlow
From Wikipedia, the free encyclopedia
Harlow is dorp in suidoostelike Engeland, in die graafskap Essex met sowat 79 duisend inwoners en 'n oppervlakte van 30,5 km².
Kitsfeite Land, Bevolking ...
Harlow | |
---|---|
"Harlow Water Gardens" | |
Koördinate: 51°47′N 0°8′O | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Bevolking | |
• Totaal | 81,700 |
Sluit
Volgens die 2001-sensus is 14,7% van die bevolking ouer as 65 jaar. Die werkloosheid het op 3,4% gestaan.