Haas Schoeman
From Wikipedia, the free encyclopedia
Johan Schoeman, beter bekend as Haas Schoeman, was 'n flank van die Westelike Provinsie wat sewe toetse vir die Springbokke gespeel het.
Kitsfeite Volle naam, Bynaam ...
| |||||
Volle naam | Johan Schoeman | ||||
---|---|---|---|---|---|
Bynaam | Haas | ||||
Geboortedatum | 15 Maart 1940 | ||||
Geboorteplek | Prins Albert, Suid-Afrika | ||||
Sterftedatum | 1 Januarie 2006 (op 65) | ||||
Sterfteplek | Table View, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,83 m | ||||
Massa | 88,5 kg | ||||
Skool | Hoër Jongenskool Paarl | ||||
Universiteit | Universiteit van Stellenbosch | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Flank | ||||
Springbokno. | 391 | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
Bellville Wanderers Diggers |
|||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
Universiteit van Stellenbosch | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1963–1965 | WP | ||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1963–1965 | Suid-Afrika | 7 | (0) |
Sluit