Gymkhana Klubveld
From Wikipedia, the free encyclopedia
Gymkhana Klubveld is 'n krieketveld en -span in Nairobi, Kenia. Dit het al agt die wedstryde gehuisves gedurende die Kampioenetrofee 2000, asook enkele wedstryde gedurende die Krieketwêreldbeker in 2003.
Kitsfeite Volle naam, Ligging ...
Gymkhana Klubveld | ||
Volle naam | Nairobi Gymkhana Club | |
---|---|---|
Ligging | Nairobi, Kenia | |
Koördinate | 1°16′12″S 36°49′38.5″O | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Huurders | ||
Sluit
Die veld het 'n kapasiteit van 7 000 toeskouers. Die klub is die hoofkrieketveld in die land en die enigste plek wat werklik as 'n belangrike veld beskryf kan word. Dit is noord, nie ver, van die sentrale sakedistrik geleë.