George Gurdjieff
Filosoof, mistikus en skrywer (ongeveer 1866–1877 – 1949) / From Wikipedia, the free encyclopedia
George Ivanovitch Gurdjieff (1866? - 1949) was 'n Grieks-Russies-Armeense mistieke en spirituele onderwyser wat die aandag getrek het met sy leer van heilige danse. Gurdjieff se bydrae word gereeld beskryf in boeke van esoteriese aard, of waar die geskiedenis van okkultisme in oënskou geneem word.