Griep
aansteeklike siekte wat deur 'n griepvirus veroorsaak word / From Wikipedia, the free encyclopedia
Griep of influensa is 'n akute en hoogs aansteeklike siekte wat onverwags en onverklaarbaar toeslaan.
Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie. Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word. |