Griekse vuur
From Wikipedia, the free encyclopedia
Griekse vuur (ook Bisantynse vuur of vloeibare vuur genoem) was ’n wapen van die Bisantynse Ryk wat vermoedelik omstreeks 673 uitgevind is. Dit was die voorloper van moderne wapens soos die vlamwerper en napalm.