Grens Bulldogs
From Wikipedia, the free encyclopedia
Grens (ook bekend as die Grens Bulldogs) is 'n provinsiale rugbyspan in Suid-Afrika wat gebaseer is in Oos-Londen.
Kitsfeite
Grens | ||||
Bynaam(e) | Bulldogs | |||
Embleem | Bulhond | |||
Stigting | 1891 | |||
Unie | Grens Rugbyunie | |||
Ligging | Oos-Londen | |||
Streek | Oostelike Oos-Kaap | |||
Stadion | Buffalo City-stadion | |||
Kapasiteit | 16 000 | |||
Afrigter(s) | David Dobela | |||
Kaptein(s) | Blake Kyd | |||
Liga(s) | Curriebeker Rugby-uitdaagreeks | |||
Unie webwerf | ||||
www.borderbulldogs.co.za |
Sluit
Grens neem jaarliks aan die Curriebeker se Eerste Afdeling deel maar lewer nooit groot resultate nie.
Hulle speel in bruin, groen, wit en rooi drag en hulle tuisveld is die Buffalo City-stadion.
Hierdie rugbyartikel is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei. |