Gregory Hines
From Wikipedia, the free encyclopedia
Gregory Hines (14 Februarie 1946 – 9 Augustus 2003) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente History of the World: Part I (1981), Running Scared (1986), en Waiting to Exhale (1995), en in die televisiereeks Will & Grace (1998).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Gregory Hines | |
Geboortenaam | Gregory Oliver Hines |
---|---|
Geboorte | (1946-02-14)14 Februarie 1946 |
Sterfte | 9 Augustus 2003 (op 57) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1951–2003 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit