Gorée
From Wikipedia, the free encyclopedia
Gorée (Frans: Île de Gorée, [ildəɡoʁe]; Wolof: Beer Dun) is 'n eilandjie aan die kus van Wes-Afrika wat bekend geword het weens sy rol in die trans-Atlantiese slawehandel.
Kitsfeite Gorée Inheemse naam: Île de Gorée, Beer Dun, Geografie ...
Gorée Inheemse naam: Île de Gorée, Beer Dun | |
---|---|
Gorée soos vanaf Dakar gesien | |
Geografie | |
Ligging | Dakar, Senegal, Atlantiese Oseaan |
Koördinate | 14°40′01″N 17°23′55″W
|
Oppervlakte | 0,28 vk km |
Administrasie | |
Senegal | |
Streek | Dakar
|
Demografie | |
Bevolking | 1 800 |
Bevolkingsgroepe | Wolof |
Sluit