Glenne Headly
From Wikipedia, the free encyclopedia
Glenne Headly (13 Maart 1955 – 8 Junie 2017) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dirty Rotten Scoundrels (1988), Dick Tracy (1990), Mr. Holland's Opus (1995), en Don Jon (2013).
Kitsfeite Geboortenaam, Nasionaliteit ...
Glenne Headly | |
Geboortenaam | Glenne Aimee Headly |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit