Geslagsdimorfie
toestand waar die twee geslagte van dieselfde spesie verskillende eienskappe vertoon buiten die verskille in hul geslagsorgane / From Wikipedia, the free encyclopedia
Geslagsdimorfie is die verskynsel in die natuur dat onderskeid tussen verskillende geslagte maklik op uiterlike voorkoms getref kan word. Dit kan wees op grond van vorm, grootte, kleur en/of gedrag.