Geraldine Page
From Wikipedia, the free encyclopedia
Geraldine Page (22 November 1924 – 13 Junie 1987) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Hondo (1953), Summer and Smoke (1961), Sweet Bird of Youth (1962), en The Trip to Bountiful (1985).
Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...
Geraldine Page | |
Geboorte | (1924-11-22)22 November 1924 |
---|---|
Sterfte | 13 Junie 1987 (op 62) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3, insluitende Angelica Page |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit