Gelapte snellervis
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Gelapte snellervis (Rhinecanthus rectangulus) is 'n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Patchy triggerfish.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Gelapte snellervis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Rhinecanthus |
Spesie: | R. rectangulus |
Binomiale naam | |
Rhinecanthus rectangulus | |
Sluit