Gebruikerbespreking:Jcwf/Argief
From Wikipedia, the free encyclopedia
Interresant dat 'n Hollander hier ook bydra. Lyk my amper hier is meer Hollanders betrokke as Boertjies ;-). --Renier
Dankie vir welkomswoord. GerharBe, 17:34, 18 06 2004
dag! my afrikaans is nie good nie ook :D ek probeer leer dit :) zbihniew
Danksê, Jaap - hoop ek kan 'n bydrae maak! Skryf vir my gerus in Hollands - al moet ik het woordenboeken raadplegen. Dis al manier waarop mens leer