Gebruikerbespreking:Arnobarnard
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ek het 'n antwoord gegee in die Geselshoekie op jou vraag. Jcwf 18:13, 4 November 2005 (UTC)
Welkom Arno, hoop jy geniet jou betrokkenheid hier. Vra maar gerus enige vrae wat jy het. 'n Mens is maar aan die begin onseker oor wat om te doen maar later snap 'n mens vinnig hoe die ding werk. Ek het byvoorbeeld aan die begin al die leë skakels begin verwyder omdat ek nie verstaan het dat dit juis die manier is waarop die ensiklopedie hier gebou word nie. --RM 20:00, 4 November 2005 (UTC)