Gebruiker:Renier
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ek is tans 'n meganiese- en lugvaart-ingenieurstudent aan die Universiteit van Pretoria en as ek iets nuuts leer (of iets nuuts wil leer), skryf ek graag 'n wikipedia artikel daaroor om ander ook maklike toegang tot gratis informasie te gee. Ek is lief daarvoor om te skryf oor fisika en lugvaart maar skryf eintlik oor enige iets wat my aandag vang. Ek is nuut aan wikipedia en sal enige kritiek oor my bydraes met ope arms ontvang.
af | Hierdie gebruiker se moedertaal is Afrikaans. |
en-2 | This user is able to contribute with an intermediate level of English. |
Hi,
Groete Renier,