Ek is baie passievol oor Afrikaans, en dra graag by. Alhoewel ek nog nuut en onervare is m.b.t. die skryf van artikels op Wikipedia, glo ek dat enige bydrae 'n verskil kan maak en leer ek daagliks meer. Dus wissel my bydraes van vertalings tot oorspronklike teks bv. oor Soutkop in die Vrystaat.
Baie artikels is Saadjies, met die bedoeling dat dit as vertrekpunt kan dien, en later verder uitgebrei kan word. Enige verdere uitbreidings/regstelling/kommentaar sal waardeer word, asook raad oor verbeterings rakende Wikipedia.
Bestaande artikels sluit in: