Gebruiker:Anrie/Effektiewe tekste kontrolelys
From Wikipedia, the free encyclopedia
Enige teks kan volgens sekere kriteria geëvalueer word om die effektiwiteit (al dan nie) van 'n teks te bepaal. Hier volg 'n kontrolelys, aangepas uit Expert judgements versus reader feedback: A comparison of text evaluation techniques uit die Journal of Technical Writing and Communication 26(4):504-519 deur De Jong, M.D.T. en Lents, L.R. (1996).[1] Dit is aangepas om op Wikipedia-artikels van toepassing te wees.
Hierdie bladsy bevat 'n opstel. Dit is nie 'n beleid of 'n riglyn van die Afrikaans Wikipedia nie, maar weerspieël slegs die opinie van die outeur. |