Gacrux
From Wikipedia, the free encyclopedia
Gacrux (ook bekend as Gamma Crucis of γ Cru) is die naaste rooireus aan die Son:[6] volgens parallaksmetings tydens die Hipparcos-sending sowat 88,6 ligjare weg.[2]
Kitsfeite
Gacrux | ||||
Die Suiderkruis, met Gamma Crucis bo. | ||||
Sterrebeeld | Suiderkruis | |||
Spektraaltipe | M3,5 III[1] | |||
Soort | Reusester | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 12h 31m 09.95961s[2] | |||
Deklinasie | -57° 06′ 47.5684″[2] | |||
Skynmagnitude (m) | 1,64[3] | |||
Absolute magnitude (M) | -0,52[4] | |||
B-V-kleurindeks | 1,59[3] | |||
U-B-kleurindeks | 1,78[3] | |||
Besonderhede | ||||
Massa (M☉) | 1,3 ± 0,1[5] | |||
Radius (R☉) | 84[6] | |||
Ligsterkte (L☉) | 1 500[7] | |||
Temperatuur (K) | 3 626[8] | |||
Eienskappe | ||||
Veranderlikheid | Halfreëlmatig[1] | |||
Ander name | ||||
CD−56 4504, Gl 470, HD 108903, HIP 61084, HR 4763, LTT 4752, SAO 240019 | ||||
|
Sluit
Met ’n skynbare magnitude van 1,63[9] is dit die derde helderste ster in die suidelike sterrebeeld Suiderkruis (Crux) en een van die helderstes aan die naghemel. ’n Lyn van Alpha Centauri deur Beta Centauri lei tot binne ’n paar grade van dié ster.