Gale Gordon
From Wikipedia, the free encyclopedia
Gale Gordon (20 Februarie 1906 – 30 Junie 1995) was 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The 'Burbs (1989) en in die televisiereekse Our Miss Brooks (1952), The Lucy Show (1962), en Here's Lucy (1968).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Gale Gordon | |
Geboortenaam | Charles T. Aldrich Jr. |
---|---|
Geboorte | (1906-02-20)20 Februarie 1906 |
Sterfte | 30 Junie 1995 (op 89) |
Nasionaliteit | Amerikaner |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1933–1991 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit