Freddie Highmore
Engelse akteur, vervaardiger, en skrywer / From Wikipedia, the free encyclopedia
Freddie Highmore (gebore 14 Februarie 1992 in Londen) is 'n Engelse akteur, vervaardiger en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Finding Neverland (2004), Charlie and the Chocolate Factory (2005), en The Art of Getting By (2011), en in die televisiereeks Bates Motel (2013).
Kitsfeite Geboortenaam, Alias ...
Freddie Highmore | |
Geboortenaam | Alfred Thomas Highmore |
---|---|
Alias | Haas Das |
Geboorte | 14 Februarie 1992 (1992-02-14) (32 jaar oud) Londen, Engeland |
Nasionaliteit | Engels |
Alma mater | Emmanuel College, Cambridge |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger en skrywer |
Aktiewe jare | 1999–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit