Franco Smith
From Wikipedia, the free encyclopedia
Franco Smith (* 29 Julie 1972, Lichtenburg) is ’n voormalige Suid-Afrikaanse Springbokrugbyspeler wat as losskakel en senter gespeel het. Hy speel sy eerste toets op 6 Desember 1997 teen Skotland. Sy laaste toets was teen Nieu-Seeland op 7 Augustus 1999. Smith is sedert 2006 ’n rugbyafrigter. Tussen 2020 en 2021 het hy as hoofafrigter van die Italiaanse nasionale rugbyspan gedien en beklee sedert 2021 die pos as hoof van hoë prestasies by die Italiaanse Rugbyfederasie.
Kitsfeite Volle naam, Geboortedatum ...
| |||||
Volle naam | Petrus Francois Smith | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 29 Julie 1972 (1972-07-29) (51 jaar oud) | ||||
Geboorteplek | Lichtenburg, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,83 m | ||||
Massa | 94 kg | ||||
Skool | Hoërskool Sand du Plessis | ||||
Universiteit | Universiteit van die Vrystaat | ||||
Beroep | Rugbyafrigter | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Losskakel, senter | ||||
Springbokno. | 643 | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1999–2000 2001–02 2003–06 |
Newport Bologna Treviso |
27 6 60 |
(38) (10) (55) | ||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1992–95 1996–97 1998–2000 2001–02 |
VS Cheetahs Griekwas Blou Bulle Pumas |
16 40 27 |
() (359) () () | ||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1998–99, 2002 | Bulls | ||||
korrek soos op 8 Mei 2015. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1997–1999 | Suid-Afrika | 9 | (23) | ||
korrek soos op 8 Mei 2015. | |||||
Loopbaan as afrigter | |||||
Jare | Klub / span | ||||
2005–07 2007–13 2014–15 2015 2015–2019 2016–2019 2020–2021 |
VS Cheetahs Treviso VS Cheetahs Shimlas VS Cheetahs Cheetahs Italië | ||||
korrek soos op 8 Mei 2015. |
Sluit