Frances Bavier
From Wikipedia, the free encyclopedia
Frances Bavier (14 Desember 1902 – 6 Desember 1989) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Stooge (1951), The Day the Earth Stood Still (1951), en Man in the Attic (1953), en in die televisiereeks The Andy Griffith Show (1960).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...
Frances Bavier | |
Geboorte | (1902-12-14)14 Desember 1902 |
---|---|
Sterfte | 6 Desember 1989 (op 86) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit