François Villon
From Wikipedia, the free encyclopedia
François Villon (in moderne Frans uitgespreek as fʁɑ̃swa vijɔ̃; in vyftiende eeuse Frans as frɑnswɛ vilɔn, gebore omstreeks 1431; sterf ná 1463) is die bekendste Franse digter uit die laat-middeleeue. Hy was egter betrokke in kriminele aktiwiteite en het daarom verskeie kere met die polisie gebots.[1] Villon het oor sommige van hierdie ondervindinge in sy gedigte geskryf.
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
François Villon | |
---|---|
'n Standaard houtsneebeeld wat gebruik is om François Villon voor te stel in die 1489 uitgawe van die Grand Testament de Maistre François Villon | |
Gebore | omstreeks 1431 Parys, Franse Koninkryk |
Sterf | omstreeks 1463 (op 32-jarige ouderdom) (verdwyn) |
Alma mater | Universiteit van Parys |
Beroep | Digter |
Noemenswaardige werke |
|
Sluit