Fotometer
instrument wat die sterkte van elektromagnetiese straling meet in die reeks van ultraviolet tot infrarooi en insluitend die sigbare spektrum / From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Fotometer is 'n instrument wat die sterkte van elektromagnetiese straling, vanaf ultraviolet tot by infrarooi, insluitend die sigbare spektrum, meet. Die meeste fotometers skakel lig na 'n elektriese stroom om deur middel van 'n fotoweerstand, fotodiode of 'n fotomultipliseerder.
Met fotometers kan die volgende gemeet word:
- Illiminasie
- Irradiansie
- Lig absorbsie
- Verstrooiing
- Refleksie van lig
- Fluoresaensie
- Fosforlig
- Luminessensie
Histories was fotometrie gedoen deur 'n proses van skatting, wat die ligvloed van 'n bron vergelyk met 'n standaardbron. ,