Fitzroy North
From Wikipedia, the free encyclopedia
Fitzroy North is 'n voorstad van Melbourne, Victoria, Australië, 4 km noord-oos van Melbourne se sentrale sakegebied op 37.784°S 144.986°O / -37.784; 144.986. Die Plaaslike Regering Area is die stede van Moreland en Yarra. Volgens die 2011-sensus het Fitzroy North 'n bevolking van 11 473 inwoners.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |