Filippino Lippi
From Wikipedia, the free encyclopedia
Filippino Lippi (Prato, April 1457 – Florence, 18 April 1504) was 'n Italiaanse skilder wat tydens die latere jare van die Vroeë renaissance en vir die eerste paar jare van die Hoë Renaissance in Florence, Italië, werksaam was.
Kitsfeite Geboortenaam, Gebore ...
Filippino Lippi | |
---|---|
Geboortenaam | Filippo Lippi |
Gebore | circa (1457-04-15)15 April 1457 Prato, Republiek van Florence |
Sterf | 18 April 1504 (op 47) |
Veld | Skilderkuns, fresko's |
Opleiding | Filippo Lippi |
Beweging | Italiaanse Renaissance |
Werke | Apparition of the Virgin to St Bernard Aanbidding deur die Wyses |
Sluit