Sentraal-Afrikaanse Federasie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Sentraal-Afrikaanse Federasie of Federasie van Rhodesië en Njassaland (Engels: Central African Federation of Federation of Rhodesia and Nyasaland) was 'n dekade lange federasie tussen die destydse Britse gebiede Noord-Rhodesië en Njassaland en Suid-Rhodesië, wat op 1 Oktober 1953 tot stand gekom het en op 31 Desember 1963 ontbind is. Die federasie se totale oppervlakte van meer as 1 254 000 km2, waarvan Noord-Rhodesië meer as die helfte beslaan het, was groter as Suid-Afrika.[1]
| |||||
| |||||
Volkslied: God Save the Queen | |||||
Ligging van die Sentraal-Afrikaanse Federasie | |||||
Hoofstad | Salisbury | ||||
Taal/Tale | Engels (amptelik), Shona, Noord-Ndebele, Bemba en Chewa | ||||
Regering | Monargie | ||||
Koning | |||||
- 1953–1963 | Elizabeth II | ||||
Eerste Minister | |||||
- 1953–1956 | Godfrey Huggins | ||||
- 1956–1963 | Roy Welensky | ||||
Goewerneur-generaal | |||||
- 1953–1957 | John Jestyn Llewellin | ||||
- 1957–1963 | Simon Ramsay | ||||
- 1963 | Humphrey Gibbs | ||||
Historiese tydperk | Koue Oorlog | ||||
- Stigting | 1 Augustus 1953 | ||||
- Ontbinding | 31 Desember 1963 | ||||
Geldeenheid | Britse pond |