Federale staatsvorm van IndiëFrom Wikipedia, the free encyclopedia Indië is 'n federasie wat onderverdeel is in 28 deelstate, 6 uniegebiede en 1 nasionale hoofstadgebied (Delhi). Alle deelstate en uniegebiede is weer onderverdeel in distrikte.
Indië is 'n federasie wat onderverdeel is in 28 deelstate, 6 uniegebiede en 1 nasionale hoofstadgebied (Delhi). Alle deelstate en uniegebiede is weer onderverdeel in distrikte.