Faye Grant
From Wikipedia, the free encyclopedia
Faye Grant (gebore 16 Julie 1957) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent My Best Friend's Girl (2008) en in die televisiereeks V (1984).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Faye Grant | |
Geboortenaam | Faye Elizabeth Yoe |
---|---|
Geboorte | 16 Julie 1957 (1957-07-16) (66 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1981–nou |
Sluit