Faye Dunaway
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Dorothy Faye Dunaway (gebore op 14 Januarie 1941) is ’n Amerikaanse aktrise wat veral bekend is vir haar rolprentrolle van die 1960's af.
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Dorothy Dunaway | |
Dunaway in 2011 by die Cannes-rolprentfees. | |
Geboortenaam | Dorothy Faye Dunaway |
---|---|
Geboorte | 14 Januarie 1941 (1941-01-14) (83 jaar oud) Bascom, Florida, Verenigde State |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Ouers | Grace April (née Smith) John MacDowell Dunaway, Jr. |
Lewensmaat | Peter Wolf (1974–79) Terry O'Neill (1983–87) |
Kinders | Liam O'Neill (* 1980) |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1962–hede |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit