Eugene Roche
From Wikipedia, the free encyclopedia
Eugene Roche is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Late Show (1977), Foul Play (1978), en Executive Decision (1996), en in die televisiereeks Soap (1977).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Nasionaliteit ...
Eugene Roche | |
Geboortenaam | Eugene Harrison Roche |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1961–2004 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit