Essen, België
plek en munisipaliteit in die Belgiese provinsie Antwerpen / From Wikipedia, the free encyclopedia
Essen is 'n plek en munisipaliteit in die Belgiese provinsie Antwerpen. Die munisipaliteit het meer as 19 000 inwoners. Die munisipaliteit is aan drie kante teen die grens met die Nederlandse provinsie Noord-Brabant geleë. Essen behoort aan die verkiesingskanton Brecht en die geregtelike kanton Kapellen. Die munisipaliteit is geleë in die Noorderkempen.
Kitsfeite - burgemeester ...
Essen | |||
|
|||
binne die arrondissement Antwerpen in die provinsie Antwerpen |
|||
Regering | |||
- burgemeester | Gaston Van Tichelt (Christen-Democratisch en Vlaams) | ||
---|---|---|---|
Webwerf: www.essen.be |
Sluit