Ernie Kovacs
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ernie Kovacs (23 Januarie 1919 – 13 Januarie 1962) was 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Bell Book and Candle (1958) en Our Man in Havana (1959), en in die televisiereeks The Ernie Kovacs Show (1961).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Ernie Kovacs | |
Geboortenaam | Ernest Edward Kovacs |
---|---|
Geboorte | (1919-01-23)23 Januarie 1919 |
Sterfte | 13 Januarie 1962 (op 42) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Betty, Kippie, Mia |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit