Eric Morecambe
From Wikipedia, the free encyclopedia
Eric Morecambe (14 Mei 1926 – 28 Mei 1984) was 'n Engelse skrywer en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Intelligence Men (1965) en The Magnificent Two (1967), en in die televisiereeks The Morecambe & Wise Show (1968).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Eric Morecambe | |
Geboortenaam | John Eric Bartholomew |
---|---|
Geboorte | (1926-05-14)14 Mei 1926 |
Sterfte | 28 Mei 1984 (op 58) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 3 (1 aangenome) |
Beroep(e) | Skrywer en akteur |
Aktiewe jare | 1941–1984 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit