Enid Bennett
From Wikipedia, the free encyclopedia
Enid Bennett (15 Julie 1893 – 14 Mei 1969) was 'n Australiese aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Fuss and Feathers (1918), Robin Hood (1922), The Red Lily (1924), en A Woman's Heart (1926).
Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...
Enid Bennett | |
Geboorte | (1893-07-15)15 Julie 1893 |
---|---|
Sterfte | 14 Mei 1969 (op 75) |
Nasionaliteit | Australies |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit