Emily Mortimer
From Wikipedia, the free encyclopedia
Emily Mortimer (gebore 1 Desember 1971) is 'n Engelse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lovely & Amazing (2001), Match Point (2005), Lars and the Real Girl (2007), en Transsiberian (2008).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Emily Mortimer | |
Geboortenaam | Emily Kathleen Anne Mortimer |
---|---|
Geboorte | 1 Desember 1971 (1971-12-01) (52 jaar oud) |
Nasionaliteit | Verenigde Koninkryk |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise, skryfster, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1993–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit