Elizabeth Reaser
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Elizabeth Reaser (gebore 15 Junie 1975) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Family Stone (2005), Twilight (2008), The Twilight Saga: New Moon (2009), en Ouija: Origin of Evil (2016).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Elizabeth Reaser | |
Geboortenaam | Elizabeth Ann Reaser |
---|---|
Geboorte | 15 Junie 1975 (1975-06-15) (48 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1998–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit