Elisha Cook jr.
From Wikipedia, the free encyclopedia
Elisha Cook jr. (26 Desember 1903 – 18 Mei 1995) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Maltese Falcon (1941), The Big Sleep (1946), Shane (1953), en Rosemary's Baby (1968).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Elisha Cook jr. | |
Geboortenaam | Elisha Vanslyck Cook jr. |
---|---|
Geboorte | (1903-12-26)26 Desember 1903 |
Sterfte | 18 Mei 1995 (op 91) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit