Eemsdelta
From Wikipedia, the free encyclopedia
Eemsdelta is 'n munisipaliteit in die provinsie Groningen in die noordooste van Nederland. Die munisipaliteit is gestig in 2021 deur die samevoeging van die munisipaliteite Appingedam, Delfzijl en Loppersum. Appingedam en Delfzijl is die administratiewe setels van die munisipaliteit.
Kitsfeite Eemsdelta Emsdelta, Land ...
Eemsdelta Emsdelta | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Ligging van Eemsdelta in Groningen-provinsie | |
Kaart van Eemsdelta-munisipaliteit | |
Koördinate: 53°19′N 6°51′O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Groningen |
Gestig op | 1 Januarie 2021 |
Regering | |
• Burgemeester | Gerard Beukema (PvdA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 364,07 km2 (140,57 vk. myl) |
• Land | 267,89 km2 (103,43 vk. myl) |
• Water | 96,18 km2 (37,14 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 45 528 |
• Digtheid | 125/km2 (320/vk. myl) |
1 Januarie 2021 | |
Poskode | 9901–9909, 9911–9915, 9917–9919, 9921–9924, 9931–9934, 9936–9937, 9945–9949, 9987, 9991–9994 |
Skakelkodes | 0595, 0596 |
Bestuurlike sentrum | Appingedam, Delfzijl |
Webwerf | www.eemsdelta.nl |
Sluit